Ekstrak van Tos: “A”
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? dit kla oor allerlei goed wat gewone Suid-Afrikaners ’n akute pyn in die agterstewe gee. Alhoewel die Afrikaanse titel losweg gebaseer is op die suksesvolle Engelse weergawe is, die onderwerpe, humor en styl doelbewus aangepas vir die Afrikaanse leser.
Meer as 150 aspekte van vandag se lewe loop kwaai deur insluitende die AWB, Blou Bul ondersteuners, call centres, Eskom, gholf op TV, lapswaaiers, Oppikoppi boneheads, Saffas, Star Wars junkies, Telkom, Joost van der Westhuizen, Vereeniging, witmense met dreadlocks en talle ander…
Lees ‘n ekstrak:
(more…)
» read article
